Genesis 1:8 Die Boodskap (DB)

God het hierdie blou struktuur in die lug “hemel” genoem. Dit het toe nag geword en weer dag. Dit was die tweede dag van die skepping.

Genesis 1

Genesis 1:3-16