Genesis 1:22 Die Boodskap (DB)

God het hulle geseën en gesê: “Wees vrugbaar en word baie. Maak nou die water van die see vol met allerhande soorte seediere. En laat die hemelruim en die aarde vol swerms voëls wees.”

Genesis 1

Genesis 1:14-26