Galasiërs 4:9 Die Boodskap (DB)

Maar nou ken julle God. Of liewer: nou ken God julle. Hoekom loop julle dan nou weer agter allerhande mensgemaakte gebruike en wette aan? Wil julle weer van voor af slawe daarvan word?

Galasiërs 4

Galasiërs 4:8-11