Galasiërs 4:30 Die Boodskap (DB)

Daarom sê die Bybel: “Jaag daardie slavin en haar seun weg. Daardie seun van die slavin mag onder geen omstandighede saam met die regte seun erf nie.”

Galasiërs 4

Galasiërs 4:23-31