Galasiërs 4:12 Die Boodskap (DB)

My liewe broers en susters, ek smeek julle: staan ’n slag in my skoene, dan sal julle besef hoe baie ek vir julle omgee. Dan sal julle ook besef dat ek soos een van julle geword het.

Galasiërs 4

Galasiërs 4:3-15