Galasiërs 3:10 Die Boodskap (DB)

Almal wat probeer om self by God uit te kom deur te doen wat die wet sê, staan onder God se vloek, want daar staan in die Bybel geskryf: “God vervloek elkeen wat nie tot in die fynste besonderhede alles doen wat in die wet opgeskryf is nie.”

Galasiërs 3

Galasiërs 3:5-12