Filippense 4:22-23 Die Boodskap (DB)

22. Die Christene hier stuur ook groete. Die Christene wat op die keiser se personeel is, sê spesiaal groete.

23. Mag ons Here Jesus Christus baie goed vir julle wees, ver meer as wat julle verdien. Mag julle hierdie goedheid diep in julle binneste ervaar.

Filippense 4