Filippense 2:15 Die Boodskap (DB)

Dan sal niemand julle kan beskuldig van agterbaksheid of verkeerde motiewe nie. Niemand sal oor julle as kinders van God kan kla nie - al bly julle tussen mense wat korrup en sonder gewete is.

Filippense 2

Filippense 2:12-25