Ester 9:15 Die Boodskap (DB)

Op 8 Maart het die Jode van Susan weer bymekaargekom en nog 300 mense in die stad doodgemaak. Maar hulle het weereens nie hierdie mense se besittings gevat nie.

Ester 9

Ester 9:6-18