Ester 7:4 Die Boodskap (DB)

Want u sien, ek en my mense is verkoop om voor die voet doodgemaak en uitgeroei te word. As ons net as slawe verkoop was, sou ek u nie daarmee gepla het nie, want dit sou nie vir die koning so ’n verlies gewees het nie. Maar om uitgeroei te word!”

Ester 7

Ester 7:1-2-6