Ester 6:9 Die Boodskap (DB)

Kry dan een van u hoogste amptenare om die kleed vir hom om te hang en hom op die perd oor die stadsplein te lei. So ver hulle gaan, moet hy dan uitroep: So lyk dit as die koning aan iemand eer bewys!”

Ester 6

Ester 6:1-14