Ester 3:9 Die Boodskap (DB)

As u dit goedvind, vaardig ’n koninklike bevel uit dat hulle uitgeroei moet word. As u dit doen, sal ek 342 ton silwer vir die ontvangers van inkomste gee om in die koning se skatkis te sit.”

Ester 3

Ester 3:1-15