Ester 10:1 Die Boodskap (DB)

Koning Ahasveros het sy hele ryk se mense, van die veraf kusgebiede tot by dié wat in die binneland gebly het, verplig om harde arbeid met hulle hande te verrig.

Ester 10

Ester 10:1-3