Ester 1:10 Die Boodskap (DB)

Op die sewende dag van die onthaal het die koning, wat toe al redelik dronk was, sewe van sy paleisbeamptes geroep. Hulle was Mehuman, Bisseta, Garbona, Bigta, Abagta, Setar en Karkas.

Ester 1

Ester 1:8-14