Esra 9:2 Die Boodskap (DB)

Van daardie volke het weer met Israeliete getrou. God se volk het deurmekaargeraak met die heidense volke wat saam met hulle in die land bly. Veral die leiers en die priesters het hulle hieraan skuldig gemaak.

Esra 9

Esra 9:1-5