Esra 5:6 Die Boodskap (DB)

Hier is nou ’n afskrif van die brief wat Tattenai, die goewerneur van Wes-Eufraat, saam met Setar-Bosnai en die ander Persiese amptenare vir koning Darius geskryf het.

Esra 5

Esra 5:5-7