Esra 4:7 Die Boodskap (DB)

Later jare, toe Artasasta die koning was, het Bislam saam met Mitredat, Tabeël en almal wat met hulle saamgesweer het, ’n brief aan die koning van Persië geskryf. Dit is in Aramees geskryf. Iemand moes dit vir die koning vertaal.

Esra 4

Esra 4:1-13