Esra 4:21 Die Boodskap (DB)

Julle moet vir hierdie mense gaan sê om op te hou met hulle bouwerk. Die stad mag nie herbou word voordat ek self toestemming daarvoor gee nie.

Esra 4

Esra 4:14-24