Esra 3:9 Die Boodskap (DB)

Jesua, sy seuns en sy kollegas, en Kadmiël en sy seuns uit die familie van Juda, asook die Leviete het saam toesig gehou oor die bouery van die huis van God.

Esra 3

Esra 3:1-13