Esra 3:13 Die Boodskap (DB)

Niemand kon onderskei wat vreugdekrete was en watter ’n gehuil was nie. Dit was ’n oorverdowende lawaai wat tot in die verte gehoor kon word.

Esra 3

Esra 3:11-13