Daar is bevind dat die volgende priesters met vreemde vroue getrou het: Uit die familie van Jesua die seun van Josadak en sy priesters was daar Maäseja, Eliëser, Jarib en Gedalja.