Esra 1:7 Die Boodskap (DB)

Koning Kores het die goed laat haal wat Nebukadnesar destyds uit die Here se tempel in Jerusalem weggevat het om dit in sy eie god se tempel te sit.

Esra 1

Esra 1:6-11