Esra 1:11 Die Boodskap (DB)

Daar was altesaam 5 400 goed wat van goud en silwer gemaak was. Sesbassar het al hierdie goed saamgevat toe hy die Judeërs uit Babel teruggelei het Jerusalem toe.

Esra 1

Esra 1:4-11