Esegiël 5:8 Die Boodskap (DB)

Daarom,” sê die Here, Esegiël se God, “word Ek die Een wat teen jou gaan veg, Jerusalem. Ek self gaan jou straf, terwyl al die ander volke toekyk.

Esegiël 5

Esegiël 5:7-11