Esegiël 48:33-35 Die Boodskap (DB)

33. Die ingange aan die suidekant moet vernoem word na Simeon, Issaskar en Sebulon.

34. Die ingange aan die westekant moet vernoem word na Gad, Aser en Naftali.

35. “Die omtrek van die stad moet nege kilometer wees. En die naam van Jerusalem moet van vandag af wees: Die Here is daar!”

Esegiël 48