Esegiël 48:20 Die Boodskap (DB)

Hierdie hele gebied, wat die area insluit wat vir My eenkant gesit is, en die gebied waarop die stad gebou is, sal twaalf en ’n half kilometer by twaalf en ’n half kilometer wees.

Esegiël 48

Esegiël 48:10-25