Esegiël 48:14 Die Boodskap (DB)

Die mense wat in my huis werk, mag nie die grond wat hulle kry, verkoop nie. Hulle mag nie hierdie deel van die land, wat die beste deel is, verkoop of verruil nie. Hierdie grond mag nie aan iemand anders behoort nie, want dit behoort aan My.

Esegiël 48

Esegiël 48:7-19