Esegiël 48:10 Die Boodskap (DB)

Die res van die grond moet aan die mense wat vir My werk, gegee word. Dit moet ’n strook wees van twaalf en ’n half kilometer lank van oos na wes en vyf kilometer breed van noord na suid. Die huis van die Here staan in die middel hiervan.

Esegiël 48

Esegiël 48:1-11