Esegiël 47:19 Die Boodskap (DB)

“Aan die suidekant loop die grens eers suid van Tamar af tot by die waters van Meriba-Kades, dan met die spruit langs tot teen die Middellandse See. Dit is die suidgrens.

Esegiël 47

Esegiël 47:18-20