Esegiël 47:17 Die Boodskap (DB)

Die grens van julle land kom van die see af tot by Gasar-Enan, met die gebiede van Damaskus en Hamat noord daarvan. Dit is die noordgrens.

Esegiël 47

Esegiël 47:13-23