“Elke sewende dag, wat vir My eenkant gesit word, moet die regeerder van die land ’n offer bring van ses lammetjies en een ram. Hierdie diere mag nie gebreklik wees nie.