Esegiël 46:22 Die Boodskap (DB)

Hierdie kleiner voorhowe was elkeen twintig meter lank en vyftien meter breed. Daar het rook by hulle uitgekom.

Esegiël 46

Esegiël 46:21-24