Esegiël 45:6 Die Boodskap (DB)

“Dan moet julle ook grond afmeet wat twee en ’n half kilometer breed en twaalf en ’n half kilometer lank is. Hierdie area is net so groot soos die area wat vir My eenkant gesit is. Hierop moet julle julle stad bou.

Esegiël 45

Esegiël 45:1-8