Esegiël 45:25 Die Boodskap (DB)

“Op die vyftiende van die sewende maand moet julle ook begin feesvier. By hierdie fees moet die regeerder ook sewe dae lank die offers van vleis en graan en olie bring, nes by die fees wat die volk se uittog uit Egipte herdenk.”

Esegiël 45

Esegiël 45:15-25