Esegiël 44:5 Die Boodskap (DB)

Toe sê Hy vir my: “Mens, luister nou baie mooi. Ek gaan vir jou sê wat ’n mens in my huis mag doen, en wat nie. Ek gaan ook vir jou sê wie hier mag inkom en wie nie.

Esegiël 44

Esegiël 44:1-12