Esegiël 44:17 Die Boodskap (DB)

“Wanneer hulle by ’n ingang van my huis inkom, moet hulle onthou dat hulle die linneklere aantrek wat Ek voorskryf. Hulle mag nie in die huis van die Here ingaan as hulle klere aanhet wat van wol gemaak is nie.

Esegiël 44

Esegiël 44:8-18