Esegiël 43:5 Die Boodskap (DB)

Dit was of die Gees van die Here my optel en my saamvat. Die volgende oomblik het ek in die voorste deel van die huis van die Here gestaan. Die hele huis was vol van die Here se teenwoordigheid.

Esegiël 43

Esegiël 43:1-12