Esegiël 41:9 Die Boodskap (DB)

Die muur van die kamers was aan die buitekant twee en ’n half meter breed. Daar was ook ’n oop area tussen die kamers en die huis van die Here.

Esegiël 41

Esegiël 41:2-10