Esegiël 41:5 Die Boodskap (DB)

Hy het ook die muur van die huis van die Here gemeet. Dit was drie meter dik. Buite-om die huis van die Here was daar kamers aangebou. Hulle was twee meter breed.

Esegiël 41

Esegiël 41:1-7