Esegiël 41:20 Die Boodskap (DB)

Daar was sulke sketse van die grond af tot bokant die ingang, tekeninge van die boodskappers van die Here en palms. Selfs teen die muur van die voorste vertrek waar die Here self gebly het, was daar sulke tekeninge.

Esegiël 41

Esegiël 41:11-26