Esegiël 41:15 Die Boodskap (DB)

Daarna het die man die gebou aan die westekant agter die huis van die Here gemeet. Hy het ook die gange weerskante van die gebou gemeet. Die afstand was 50 meter.

Esegiël 41

Esegiël 41:14-19