Esegiël 40:9 Die Boodskap (DB)

Daarna het hierdie man ook die opening gemeet waardeur ’n mens ingaan na die huis van die Here se terrein. Dit was vier meter by vier meter, en die muur was ’n meter dik.

Esegiël 40

Esegiël 40:8-17