Esegiël 40:6 Die Boodskap (DB)

Toe het die man na die hek aan die oostekant van die huis van die Here gegaan. Hy het met die trap opgeklim en toe meet hy die drumpel. Dit was ook drie meter breed.

Esegiël 40

Esegiël 40:4-16