Esegiël 40:47 Die Boodskap (DB)

Die man het toe die voorste deel van die huis van die Here gemeet. Dié vertrek was 50 meter by 50 meter. Die altaar waarop die offers gebring is, was voor die huis van die Here.

Esegiël 40

Esegiël 40:37-48