Esegiël 40:39 Die Boodskap (DB)

In die ingangsportaal was daar twee tafels aan weerskante teen die muur. Hierop is die diere geslag wat verbrand word sodat die Here mense se slegte dade kan vergewe.

Esegiël 40

Esegiël 40:29-44