Esegiël 40:34 Die Boodskap (DB)

Die gebou het ook ’n ingangsportaal na die buitekant toe gehad. Teen die mure was daar tekeninge van palmbome. ’n Mens moes agt trappe klim om by die ingang te kom.

Esegiël 40

Esegiël 40:24-44