Esegiël 40:19 Die Boodskap (DB)

Die man het toe die afstand gemeet van die voorkant van die eerste opening en die voorkant van die ingang. Dit was 50 meter aan die een kant en 50 meter aan die ander kant.

Esegiël 40

Esegiël 40:15-21