Esegiël 40:11 Die Boodskap (DB)

Die man het toe ook hierdie opening gemeet. As die hek oop was, was die ingang vyf meter breed. Die volle lengte van die opening was ses en ’n half meter wyd met die hek toe.

Esegiël 40

Esegiël 40:5-19