Esegiël 39:6 Die Boodskap (DB)

Dan sal Ek vuur laat val op die mense van Magog en op al sy bondgenote wat veilig by die huis agtergebly het, daar langs die kus. Hulle sal ook weet dat Ek die Here is.

Esegiël 39

Esegiël 39:1-9