Jy en al jou soldate sal daar, op die berge van Israel, doodgemaak word. Ek gee julle lyke vir die aasvoëls en die wilde diere. Hulle sal julle lyke opvreet.